PRODUCT INFORMATION



ONBESKAAMD KIDS: NIE VAN HIER AF NIE



Overview:
Hulle behoort nie aan die wreld nie, net soos Ek ook nie tot die wreld behoort nie."
Joh.17:16 NLV

"Ek kom uit die land van die Vader;
ek bly nou hier op aarde en eendag sal ek huis toe gaan, want ek is nie van hier af nie
- Stass & Elanie


Mense s soms dat Jesus se kinders 'lyk anders' of hulle 'praat anders'. Wel, hulle is anders!

Met veertien liedjies wat kinders saam kan sing en ook op kan saam dans, beloof hierdie Onbeskaamd Kids CD om kinders nog meer van Jesus te leer en ook aan te moedig om Hom te loof en om Sy karakter en kleure vir mense te wys.
 
Radio:

 
Marketing:
Full CD to be serviced to key radio partners
Full CD to be serviced to SABC central and (10) regional media libraries
Reviews solicited in online and print media, new release radio shows
 
Consumer insight:
Release date: 23 September 2016
Stock code: HOUTD033
Barcode: 6002471011879
RRP: R99.90
Format: CD
Genre: Kids
Status: New release

Track Listing:
Nogtans Die Liggaam Liedjie Die Klippe Liedjie Die Familie Liedjie Die Alien Liedjie Die Amazing Race Liedjie Swak Karakter God Colours 10000 Redes My Halleluja Soos U Dit Sien Sing Aloud God You Rock Met My God

      



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.