PRODUCT INFORMATION



HETTIE BRITTZ: KREATIEWE DISSIPLINE-IDEES VIR OUERS



Overview:
Die woord “dissipline” het ‘n slegte naam, maar hierdie DVD rus ouers toe met positiewe, prettige en konstruktiewe maniere om korrekte gedrag by jong kinders te kweek. Een van die algemeenste vrae deur ouers is: “Ek wil nie heeldag slaan nie, maar watter alternatiewe is daar?” Ons weet almal van nature hoe om ‘n paplepel te swaai, maar daar is ander gereedskap in ouerskap wat ons kan leer gebruik om karakter in ons kinders te kweek.
Hierdie DVD gee vir ouers sulke kreatiewe alternatiewe.
 
Marketing:

 
Consumer insight:
Release date: 1 February 2016
Stock code: 6009829790974
Barcode: 6009829790974
RRP: R119.95
Format: DVD
FPB classification:
Running time:
Genre: Opvoedkundig
Status: Available

Contents:

  



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.