PRODUCT INFORMATION



HETTIE BRITTZ: KREATIEWE DISSIPLINE-IDEES VIR OUERS EN OPVOEDERS



Overview:
Ons het nie altyd die voorreg om met een kind aan een soort wangedrag op ín keer te werk nie. Hierdie DVD hanteer die uitdagings wat ouers en onderwysers elke dag in die gesig staar en gee getoetste, praktiese wenke om ín groep kinders tuis, by die skool, op ín kamp of in die Sondagskool met beter gedrag te help. Ouers en onderwysers van voorskoolse- en laerskoolkinders gaan hieruit wenke kry wat onmiddellik hulle opvoedingstaak ligter sal maak.
 
Marketing:

 
Consumer insight:
Release date: 1 February 2016
Stock code: 6009829790998
Barcode: 6009829790998
RRP: R119.95
Format: DVD
FPB classification:
Running time:
Genre: Opvoedkundig
Status: Available

Contents:

  



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.