PRODUCT INFORMATION



HETTIE BRITTZ: KLEUTERDISSIPLINE (2CD)



Overview:
Tantrums, byt en boeliegedrag
n CD met wenke vir aggressie in al sy vorme en tantrum-hantering volgens kinders se temperament. Gemik op kinders 0 tot 7.
Pak slae: Wat s die Bybel regtig?
Die waarvoor, wie, wanneer, en hoekom van pak slae. Goeie nuus vir almal: As jy reeds pak gee sal jy leer om dit op die regte tyd en plek te gebruik. As jy nie pak gee nie, sal jy leer dat jy darem nie almal of vir alles hoef te slaan nie!
 
Radio:

 
Marketing:

 
Consumer insight:
Release date: 1 February 2016
Stock code: 6009617049710
Barcode: 6009617049710
RRP: R109.95
Format: CD
Genre: Opvoedkundig
Status: Available

Track Listing:

      



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.