PRODUCT INFORMATION



HETTIE BRITTZ: BABASAKE (2CD)



Overview:
• Soete slaap: Sewe sleutels
’n CD met wenke om slaapprobleme te voorkom en om dit reg te ruk
as dit reeds verkeerd gegaan het. As die familiebed byvoorbeeld nie
meer pret is nie, of Mamma is so gemartel deur slaaploosheid dat sy
nie meer reguit kan dink nie...
• Dummies, tieties en bersies
’n CD oor die “troeteltjies’”wat ons kinders nie wil laat gaan nie.
Bottels, gunstelingteddies en duimpies ook! Moet ons dit wegneem?
Wanneer is die regte tyd? Verstaan jy die redes agter hulle
sekuriteitsvoorwerpe?
 
Radio:

 
Marketing:

 
Consumer insight:
Release date: 1 February 2016
Stock code: 6009617049703
Barcode: 6009617049703
RRP: R109.95
Format: Multidisc
Genre: Opvoedkundig
Status: Available

Track Listing:

      



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.