PRODUCT INFORMATION



HETTIE BRITTZ: KWEEK GERHOORSAME VERANTWOORDELIKE KINDERS(2CD)



Overview:
Hoeveel keer moet ek praat?!
‘n CD om jou te help onderskei tussen “hardhorendheid”,
ongehoorsaamheid en vergeetagtigheid, sodat jy kan uitwerk of jy
anders moet praat, jou kind nuwe vaardighede moet leer, of dalk
strenger moet wees met die “vergeetagtigheid”.
• Doen jou werkies!
‘n CD oor die kweek van verantwoordelikheid en ‘n werksetiek by
ons kinders. Waarom moet hulle werkies doen? Hoe beweeg ons van
gehoorsaamheid na onafhanklike pligsgetrouheid?
 
Radio:

 
Marketing:

 
Consumer insight:
Release date: 1 February 2016
Stock code: 6009617049727
Barcode: 6009617049727
RRP: R109.95
Format: Multidisc
Genre: Opvoedkundig
Status: Available

Track Listing:

      



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.