PRODUCT INFORMATION



HETTIE BRITTZ: KWEEK KINDERS: KARAKTER, GESONDE GESAG



Overview:
Hierdie stel van 4 CDs (tussen 45 en 60 min. elk) is opgeneem tydens n seminaar met 500 entoesiastiese ouers. Met die luister van hierdie CDs kan jy saam met honderde ouers toegerus word met kennis en praktiese wenke rakende temperament, die herwinning van jou gesag en die verbreking van manipulasie in jou huisgesin! Dis ideaal vir diegene wat Kweek Kinders met Karakter en Kweek Gesonde Gesag gelees het en die kern daarvan op n nuwe manier wil hersien. Dit benader die inligting van hierdie twee ouerskapboeke uit n vars invalshoek en gee dus informasie wat aanvullend is en nie die inhoud van die boeke herhaal nie. Is jy nie eintlik n leser nie, is hierdie een manier om darem n basiese begrip van temperament en gesag te kry!

 
Radio:

 
Marketing:

 
Consumer insight:
Release date: 1 February 2016
Stock code: IGCD001S
Barcode: 6009829790660
RRP: R209.95
Format: CD
Genre: Opvoedkundig
Status: Available

Track Listing:

      



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.