PRODUCT INFORMATION



HETTIE BRITTZ: JOU KIND EN SEKSUALITEIT



Overview:
Ouers wat besef dat seksualiteit kinders se liggaam, siel en gees raak, wil graag sien dat hulle kinders op die regte tyd en die regte manier oor seksualiteit ingelig word. Hulle besef dat vandag se kinders in n kultuur gedompel is wat deurweek is met seksuele aanslae. Pornografie kom deur elke denkbare kanaal en tienerswangerskappe kom al hoe meer en al hoe jonger voor. Laerskoolkinders moet nou al goed gewapen wees met inligting en weerbaarheid. Hierdie CD gee perspektief en waardevolle wenke. Selfs ouers sal iets nuuts hoor en uitgedaag word om vanuit hulle eie gesonde seksualiteit gesonde seksualiteit in hulle kinders te kweek.

 
Radio:

 
Marketing:

 
Consumer insight:
Release date: 1 February 2016
Stock code: IGCDS009
Barcode: 6009617049680
RRP: R89.95
Format: CD
Genre: Opvoedkundig
Status: Available

Track Listing:

      



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.