PRODUCT INFORMATION



HETTIE BRITTZ: KORTPAD DEUR DIE OERWOUD



Overview:
Jare lank al gebruik skole en gesinne die boek Kweek Kinders met Karakter en die Immergroen Ouerskap A1- en A3-Temperamentplakkate om kinders se boomsoorte (temperamente) te bepaal en maniere te vind om ons boompies te koester, te snoei en doeltreffend groot te maak.

Hierdie nuwe boekie kombineer al die inligting op die temperamentplakkate in een maklik hanteerbare en bergbare produk wat tuis, in die skool en selfs tydens n vakansie gebruik kan word. n Mens kan die sakpasgids mos soveel makliker as n swaar boek saamneem!
 
Marketing:

 
Consumer insight:
Vir ouers en opvoeders, 'n onmisbare sakpas-opsomming van die grondbeginsels van Hettie Brittz se uitgesbreide reeks boeke, CD's en DVD's oor ouerskap en opvoeding.
Release date: 1 February 2016
Stock code: GHB010
ISBN: 978-0-620-64015-2
Barcode: 9780620640152
RRP: R79.95
Format: Softcover
Page count: 52
Book size: 158mm x 210mm
Genre: Resources/Raising & education children
Status: Available

Chapters:

      



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.