PRODUCT INFORMATION



HETTIE BRITTZ: VREESLOOS VRY



Overview:
Vreesloos Vry is die ware verhaal van Louis en Hettie Brittz se ervarings voor en na n gewapende roof waartydens Hettie verkrag is. Die boek vertel egter nie net die storie nie. Vreesloos Vry is n uitnodiging aan elke leser om saam te soek na die antwoorde op moeilike vrae oor swaarkry in die lewe, maar meer nog - n uitnodiging om die liefdevolle, magtige God te soek wat agter die skerms, in ons harte en in die fynste besonderhede werk om selfs so n nare gebeurtenis om te keer in n verhaal van genesing, hoop en vryheid. Die boek gee sleutels waarmee lesers ook uit hulle seer en woede kan ontsnap.
 
Marketing:

 
Consumer insight:
Vir almal wat deur swaar tye worstel, of geworstel het, en met die diep vrae van die lewe gekonfronteer is.
Release date: 1 February 2016
Stock code: 9780620504720
ISBN: 978-0-620-50472-0
Barcode: 9780620504720
RRP: R149.95
Format: Softcover
Page count: 222
Book size: 175mm x 245mm
Genre: Testimony/Teaching
Status: Available

Chapters:

      



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.