PRODUCT INFORMATION



HETTIE BRITTZ: KWEEK DISSIPLINE MET DEERNIS



Overview:
Kweek Dissipline met Deernis is die derde ouerskapboek deur Hettie Brittz (internasionale spreker en skrywer, en stigter van Immergroen Ouerskap/Evergreen Parenting). Hierdie praktiese dissiplinegids rus ouers en onderwysers toe om die dissipline van kinders van alle ouderdomme reg aan te pak.

Die gids bestaan uit drie dele:
Dissipline 101: Die vyf Oís van dissipline leer ouers en onderwysers hoe om die vyf vaardighede van ín goeie opvoeder te bemeester.
Dissipline 201: Die vyf Ríe van dissipline gee innoverende maniere om die vyf sleutelelemente van ín gesonde skool- en gesinskultuur te vestig.
Dissipline 301: Die vyf reŽls vir dissipline beantwoord die kwelvrae oor die korrekte hantering van alles van boeliegedrag en konsentrasieprobleme tot woedebuie en tienerstreke.

Ten slotte stel Hettie Brittz ín splinternuwe dissiplineplan vir skole voor met wenke wat vir altyd kan verander hoe opvoeders na kinders en hulle probleemgedrag kyk.

Sluit ook 'n bibliografie in vir verdere studie.
 
Marketing:

 
Consumer insight:
Vir almal wat worstel met kinders en dissipline!
Release date: 1 February 2016
Stock code: 9780620539760
ISBN: 978-0-620-53976-0
Barcode: 6009617049604
RRP: R169.95
Format: Softcover
Page count: 392
Book size: 245mm x 165mm
Genre: Parenting / education / relationships
Status: New release

Chapters:
Dissipline 101 : Die 5 O's van dissipline:
∑ 'n Nuwe definisie van dissipline ∑ Doelgerigte dissipline ∑ Ouerskap en onderwys = dissipline = dissipelskap ∑ Die eerste "O" - Optrede ∑ Die tweede "O" - Opleiding ∑ Die derde "O" - Opdragte ∑ Die vierde "O" - Opvolgwerk ∑ Die vyfde "O" - Opvoeding
Dissipline 102: Die 5 R'e van dissipline met deernis:
∑ Die eerste "R" - Respek ∑ Die tweede "R" - Rituele ∑ Die derde "R" - Rolle ∑ Die vierde "R" - Roetine ∑ Die vyfde "R" - ReŽls
Dissipline 301: Die vyf reŽls vir dissipline:
∑ Die eerste drie reŽls ∑ Die vierde reŽl vir dissipline ∑ Die vyfde reŽl vir dissipline ∑ Manipulasie en emosioneel onvolwasse gedrag ∑ OnvermoŽ en ongelukke, onverantwoordelikheid en aandagsoekende gedrag ∑ Wangedrag teenoor ander en ongehoorsame, moedswillige gedrag ∑ Afwykende gedrag en hoe om te onderskei wanneer gedrag verwarrend is ∑ Dissipline volgens ouderdom en temperament

Addendum: Xtreme Makeover - Skooluitgawe

      



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.