PRODUCT INFORMATION



ONBESKAAMD: NOGTANS



Overview:
"Elke mens op aarde word gekonfronteer met moeilike omstandighede, storms, woestyne, hartseer, angs & desperaatheid. En wanneer die donker aan jou deur kom klop en jy 'n bitter beker drink...sal jy as volgeling van Jesus kan s: "Nogtans, sal ek glo in Jesus?"

"Nog nooit in die geskiedenis van kerk is daar soveel mense vervolg soos nou nie. En jy vra jouself af; sal ek kan staande bly as dit my pad langs kom? Sal ek bly vasklou aan die Een wat ten spyte van al my gebreke NOGTANS gesterf het vir my?

"Selfs in ons eie span het elkeen van die lede die laaste paar jaar hulle eie hartseer, uitdagings en storms deurgegaan. En elkeen moes sy hart ondersoek en seker maak dat Jesus die middelmas is.

"So, die boodskappe op hierdie album laat mens self-ondersoek doen, maar vul n mens ook met verwondering & hoop oor n Verlosser, Vader en Vertrooster wat ons so lief het! En al het n mens baie vrae, kom jy tot die besef dat n Skepper wat wys genoeg is om die heelal
asook elkeen van ons te skep, verseker wys genoeg is om na my, Sy kind, om te sien."
 
Radio:
"Opgestaan" to be serviced to SA radio early in September 2015
 
Marketing:
Interview on "Geloof Hoop & Liefde" (Kyknet), September 2015
Interviews solicited on multiple community radio stations
Multiple radio singles to be serviced to participating radio stations (2+ million listeners)
Full CD to be serviced to key radio partners
Full CD to be serviced to all SABC regional libraries
Reviews solicited in online and print media, new release radio & TV shows
 
Consumer insight:
Will appeals to fans of Afrikaans worship music
Release date: 6 November 2015
Stock code: HOUTD032
Barcode: 6002471011770
RRP: R129.90
Format: CD + DVD
FPB classification: G/2015/0941 A
DVD running time: 76 minutes
Genre: Live Afrikaans praise & worship
Status: New release

Track Listing:
Nogtans Opgestaan Ek weet verseker Onveranderlike Een Kyk 'n troon My Halleluja Waarlik/Ek het U lief Bring dit vir my Hongersnood Ek sien kans(omdat Hy leef) Met my God Laat Jesus Regeer Oorwinningslied/Dan moet ek juig

      



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.