PRODUCT INFORMATION



DR. LEMMER DU PLESSIS: 'N ATLAS VAN DIE HEMEL



Overview:
Daar verskyn dikwels artikels in tydskrifte en selfs boeke van mense wat beweer dat hulle een of ander hemelse ervaring gehad het. In n Atlas van die Hemel benader Dr. Lemmer du Plessis hierdie interessante saak uit n ander hoek. Hy gebruik uitsluitlik die Bybel as bron van inligting oor die hemel. Hierdie boek is dus nie op fabel of fantasie gegrond nie.

Nogtans bevind die leser hom in n ander wreld wanneer hy met n Atlas van die Hemel op toer gaan. Hy lees oor tyd en ewigheid, oor hemelse boeke en hemelse diere, oor n hemelse parlement en n hemelse tabernakel. Hy lees oor die troonsaal van God en oor die nuwe Jerusalem. Hy lees oor die dodevaart en die hemelvaart van Jesus. Vrae oor verassing en selfmoord word beantwoord. Hy lees oor waarom God n hel gemaak het.

Hierdie is n boek wat nie neergesit kan word voor dit nie van voor tot agter deurgelees is nie. Begin nou hierdie verstommende reis deur die hemel saam met ons.

 
Marketing:
Radio Tygerberg review & give-away Possible interview on Geloof, Hoop & Liefde Info & write-up to major Christian/crossover magazines/newspapers for possible review/ad
 
Consumer insight:
Hierdie nuwe boek van dr. Lemmer du Plessis beantwoord van die belangrikste vrae wat Christene vandag het, en is 'n moet lees.
Release date: 5 May 2014
Stock code: 9781920363277
ISBN: 9781920363277
Barcode: 9781920363277
RRP: R129.95
Format: Hardcover
Page count: 224
Book size: 213mm x 140mm
Genre: Inspirational
Status: Available

Chapters:
A. Inleiding
B. Die Werklikheid van die Hemel
C. Die Troonsaal van God
D. Die hemelse Tabernakel
E. Die hemelse Jerusalem
F. Die Dood, die Opstanding en die Hel
G. En nou Waarheen?

      



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.