PRODUCT INFORMATION



SANET: STUKKIE VIR STUKKIE



Overview:
Aanbiddingsleier van AlbertonLewenSentrum bring nou haar splinternuwe solo CD uit. Deel van die Paulus Musiek blyspel en te sien op Kyknet se “Die Woord” elke week. As vrou en ma van 3 leef sy haar lewe ten volle uit met ‘n hart vir aanbidding en passie vir musiek. Met die treffer “Stukkie vir stukkie” en “Dankie dat ek ‘n ma kan wees” alles oorspronklike lirieke uit haar eie pen in samewerking met Stass is hierdie album definitief bestem vir groot uiteindes. Bonussnit “Ek kies Jesus” ingesluit op die CD kom van die Paulus Musiek blyspel vertaal deur Stass
 
Radio:
Stukkie vir Stukkie
 
Marketing:
(Advance) Single serviced to 22 radio stations (2 million listeners) · Full CD to be serviced to key radio · Reviews solicited in major Christian/crossover magazines · Info & write-up to Christian magazines for possible features · Geloof Hoop en Liefde · CD Advertised on Kyknet “Die Woord” · Worship Leader at Alberton Lewenssentrum with weekly feature on Kyknet

 
Consumer insight:
Release date: 13 January 2014
Stock code: MARD574
Barcode: 6002471011442
RRP: R99.99
Format: CD
Genre: Afrikaans Contemporary Worship
Status: Available

Track Listing:
1. Ritme van my lewe 2. Stukkie vir stukkie 3. U kruis was vir my 4. Sprei my vlerke 5. Ek smag na U 6. Terug na U 7. Net deur U 8. Hou my net vas 9. Kan ek jou wys 10. Kom Heil'ge Gees 11. Begin en einde 12. Dankie dat ek 'n ma kan wees

      



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.