PRODUCT INFORMATION



KOOS VAN DER MERWE: OOM KOOS SE SLAAPTYDSTORIES - ANTONIUS SE WONDERLIKE VREEMDE VIS



Overview:
In die bladsye van hierdie boek wag daar vir jou baie spesiale nuwe vriende.

Daar is Antonius Jansonius Visser. Hy vang 'n vis anderkant die maan en leer die wonderlikste dinge by di ruimtebaber.

Dan is daar Plonkenovski Pardoef, die pers padda van Parys. Hy protesteer teen die Franse se nare gewoonte om paddaboudjies te eet. Saam met Pepermentjie Proppentoffi, sy prim en proper sekretaresse, kom woon hy in 'n vlei hier naby en al die plaaslike paddas is in rep en roer.

Tikkemienkie, die nuwe horlosie, wil net mooi lyk en dink dis nie nodig om te tik nie. Bertie die boompie verken die wreld, en Janneman Kanneman Kleineman wil dieretaal leer praat.

Ja, jou nue vriende wag vir jou! As jy nog altyd geweet het daar is visse anderkant die maan en dat bome kan rondloop is Oom Koos se Slaaptydstories die boek wat jy nog altyd wou h.
 
Marketing:

 
Consumer insight:
Release date: 29 July 2013
Stock code: 9781920363239
ISBN: 9781920363239
Barcode:
RRP: R119.95
Format: Hardcover
Page count: 60
Book size: 230mm x 230mm
Genre: Children
Status: Available

Chapters:
1. Antonius se wonderlike, vreemde vis
2. Bertie die boompie loop ver
3. Hoe Plonkie sy naam gekry het
4. Janneman Kanneman Kleineman se wens
5. Tannie Tiekie Tik-Tik se drie horlosies


      



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.