PRODUCT INFORMATION



JAN DE WET: MY GROOT LOFKLEUTER BYBEL



Overview:
Bybelverhale wat spesiaal geskryf is met die kleingoed in gedagte, sal elke Lofkleuter bekendstel aan die fantastiese verhale van die Bybel. Elke storie kom met 'n Bybelse lewenswaarde wat maklik is om te verstaan. Met pragtige, kleurvolle illustrasies wat elke kleinding se aandag sal hou, word storietyd 'n opwindende kuiertyd!

Elke storie word ook persoonlik woord-vir-woord vertel deur Jan de Wet op die CD wat hierby ingesluit is!

 
Marketing:

 
Consumer insight:
Release date: 2 December 2016
Stock code: 9781920363154
ISBN: 978-1-920363-15-4
Barcode: 9781920363154
RRP: R199.95
Format: Hardcover
Page count: 208
Book size: 297mm x 210mm
Genre: Children
Status: Re-release

Chapters:
21 verhale uit die Ou Testament, en 29 verhale uit die Nuwe Testament.

      



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.