PRODUCT INFORMATION



TIMOTHY KIESWETTER: WAT ADAM MY VAN SEKS GELEER HET



Overview:
Die woord seks en seksualiteit maak die meeste van ons ongemaklik, veral as dit in dieselfde konteks as die Bybel en Christenskap gebruik word. Baie mans sukkel om hul seksualiteit en Christenskap bymekaar te bring sonder om daaroor skuldig te voel.

Kan 'n Christen man sy seksualiteit geniet sonder om sy geloof prys te gee?

Wat Adam my van seks geleer het beantwoord hierdie vraag. Dit kyk na Bybelkarakters vanuit 'n heeltemal nuwe oogpunt om te sien watter lesse aangaande seksualiteit ons van hulle kan leer. Vanaf Adam wat deur Eva se kaal lyfie betower was tot Jesus wat owerspel vergewe het. Jy gaan lees van Abraham se lae libido, Simson se hoŽ libido, Ruben wat verlief was op 'n cougar en Dawid se sekskapades. Jy gaan ook lees van Solomo wat 'n duisend vrouens gehad het tot Paulus wat eerder glad nie wou trou nie. Hierdie boek raak alle seksuele onderwerpe aan waarmee die moderne man vandag mee gekonfronteer word. Dit sal jou insig gee in jou eie seksualiteit en hoe om dit te kan geniet en uit te leef soos God dit oorspronklik bedoel het.

 
Marketing:

 
Consumer insight:
Release date: 30 September 2011
Stock code: 9781920363505
ISBN: 9781920363505
Barcode:
RRP: R89.95
Format: Softcover
Page count: 184
Book size: 210mm x 148mm
Genre: Christian Living
Status: Available

Chapters:

      



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.