PRODUCT INFORMATION



DR. LEMMER DU PLESSIS: 2012 DIE LAASTE UUR?



Overview:
Die einde van die wreld. Oor baie eeue heen spekuleer mense oor wanneer die aarde, soos ons dit ken, tot 'n einde sal kom. Mense bespiegel oor die presiese dag en tyd van Jesus se wederkoms, maar wat s die Bybel hieroor? Die Woord van God, die finale outoriteit op alle vrae oor die begin - en die einde - van die mens, gee duidelike riglyne hieroor.

Alles rondom die wederkoms van Jesus is nie aan ons bekend nie, maar nogtans het die Vader genoeg aan ons in die Bybel geopenbaar dat ons 'n duidelike prentjie kan h van dit wat gaan gebeur.

Die Bybel verseker ons dat God 'n beloner is van di wat Hom soek (Heb. 11:6). In 2012 - Die Laaste Uur? doen dr. Lemmer du Plessis 'n deeglike studie van die laaste dae en ure van die mens - soos deur die Skepper van die heelal verwoord in Sy Handleiding aan die mens.

 
Marketing:

 
Consumer insight:
Release date: 10 October 2011
Stock code: 9781920363499
ISBN: 9781920363499
Barcode:
RRP: R79.95
Format: Softcover
Page count: 176
Book size: 210mm x 148mm
Genre: Christian Living
Status: Available

Chapters:

      



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.