PRODUCT INFORMATION



ADELE NEVELING: BLOEDOFFER



Overview:
Bloedoffer is die lewensverhaal van Adele Neveling en haar lang reis vanuit die donker onderwęreld van satanisme, na ʼn lewe van hoop, bevryding en emosionele genesing. In hierdie boek sal jy die verwarrende, rou emosies wat met verkragting, verraad, bloedoffers, isolasie en trauma gepaard gaan, ervaar.

Adele is reeds op ‘n vroeë ouderdom aan beide Christenskap en satanisme blootgestel, en teen die tyd dat sy in 1994 aan die Afrikaanse Hoërskool in Sasolburg gematrikuleer het, was sy reeds diep by satanisme betrokke.

Die keerpunt in haar lewe het in 1995 gekom toe sy probeer het om Pastoor Marc Bredenkamp se seun te ontvoer, met die doel om hom aan Satan te offer. Tydens hierdie dramatiese gebeurtenis is Adele direk deur Marc gekonfronteer, en daarna het sy haar eerste bonatuurlike ontmoeting met God gehad: ʼn Gebeurtenis wat haar hele lewe verander het.

Die verhouding met die seun wat sy aan Satan probeer offer het, is intussen herstel. Haar getuienis dien as inspirasie vir dié wat uit satanisme probeer wegbreek, asook bemoediging vir Christene regoor die węreld om ʼn lewende verhouding met Christus te hę. Sy gebruik haar kennis aangaande die geesteswęreld, strategie van die vyand en effektiewe geestelike wapens om die liggaam van Christus te mobiliseer.

Adele se verhaal gee hoop vir genesing en oorwinning in ʼn donker węreld.

 
Marketing:

 
Consumer insight:
From an early age Adele Neveling was exposed to both Satanism and Christianity, and by the time she matriculated she was deeply involved in satanic practices. In 1996 she attempted to kidnap and sacrifice the son of Marc Bredenkamp. It was after this dramatic event, while being confronted by Marc, that she had her first supernatural encounter with God. This experience changed her life forever. Today Adele is a motivational speaker, and spends most of her time ministering, counselling, training and writing. Her relationship with Marc’s son has been restored, and their story inspires Christians all over the world to have a living relationship with God. She also uses her knowledge and experience of the spiritual world to help mobilize the Body of Christ.
Release date: 29 March 2013
Stock code: 9781920363437
ISBN: 9781920363437
Barcode:
RRP: R99.95
Format: Softcover
Page count: 148
Book size: 210mm x 148mm
Genre: Biography
Status: Available

Chapters:

      



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.