PRODUCT INFORMATION



RETAH & ALDO MCPHERSON: TIENERS IN DIE TROONKAMER VAN GOD 2013 DAGSTUKKIES



Overview:
In die volgende twaalf maande sal jy saam met ons leer hoe om in 'n liefdesverhouding met Koning Yeshua te wandel. Hoe om God se stem te leer ken, hoe om die seisoene in jou lewe te onderskei, hoe om vas te hou aan hoop - en bowenal hoe om God te vertrou!

Al gaan dit hoe swaar in jou lewe, wil Wysheid (die Heilige Gees) tree vir tree saam met jou die pad stap. Hy wil ons leer om op God te vertrou met ons hele hart. Wysheid wil vir ons leer hoe God se karakter lyk, want ons kan nie iemand liefhê en ten volle vertrou as daardie persoon vir ons 'n vreemdeling is nie. Ken jy vir Jesus Christus? Is jy lief vir Hom? Is jou lewe in sy hande?

Jesus is besig om 'n nuwe generasie te vestig - die Benjamin generasie - en jy is deel daarvan! Kom ons maak ons harte oop en leer saam met Wysheid.

 
Marketing:

 
Consumer insight:
Release date: 15 October 2012
Stock code: 9781920363581
ISBN: 9781920363581
Barcode: 9781920363581
RRP: R149.95
Format: Hardcover
Page count: 416
Book size: 210mm x 145mm
Genre: Devotional
Status: Available

Chapters:

      



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.