PRODUCT INFORMATION



RETAH & ALDO MCPHERSON: BEGINSELS VAN DIE KONINKRYK VAN GOD



Overview:
Toe Yeshua na die aarde gekom het, het Hy nie gekom om 'n nuwe geloof te stig nie - Hy het gekom om aan te kondig dat die Koninkryk van God in ons is, en dat Hy die Koning van hierdie Koninkryk is. Die volheid van die Koninkryk van God behoort aan Hom: vrede, liefde, goedheid, genade, voorsiening, genesing... alles wat ons nodig het vir lewe in oorvloed. Yeshua het nie net aarde toe gekom om vir ons die Weg, die Waarheid en die Lewe te wees nie, maar ook om Sy Koninkryk in ons, en deur ons te vestig.

Die Koning van alle konings, Yeshua die Messias, sal vir jou sorg vir die res van jou lewe, maar Hy vra van jou: Sal jy My vertrou? Sal jy My karakter uitleef? Sal jy My lief h? Sal jy my gehoorsaam? Elke persoon op hierdie aarde is geroep vir die Koninkryk van God. Jy het net nodig om dit te aanvaar, en om te verstaan dat God se Koninkryk heeltemal anders funksioneer as die sisteem van hierdie wreld. In God se Koninkryk moet jy eers sterf voordat jy kan leef - maar dit is die geheim van lewe in oorvloed! Die Koninkryk van God (om God se wil uit te leef hier op aarde) is hier. Kies Koninkryk-lewe!
 
Marketing:

 
Consumer insight:
Release date: 25 June 2012
Stock code: 9781920363376
ISBN: 9781920363376
Barcode: 9781920363376
RRP: R119.95
Format: Softcover
Page count: 152
Book size: 210mm x 148mm
Genre: Inspirational
Status: Available

Chapters:

      



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.