PRODUCT INFORMATION



RETAH MCPHERSON: MY ALLES VIR SY LIEFDE 2014 DAGSTUKKIES



Overview:
As sy kind, is jou enigste antwoord op die liefde wat die Vader aan jou bewys dat jy die Here jou God moet liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag. Op ons gesamentlike reis deur hierdie jaar gaan ons ondersoek instel oor wat dit beteken om oor te gee aan sy liefde. Soos wat die jaar vorder, gaan ons by die voete van ons Vader sit en luister na sy hartklop van liefde. Ons gaan meer leer oor Jesus en sy opofferende liefde vir ons. Heilige Gees, loop voor en lei ons elke dag dieper in 'n hegter, meer intieme verhouding met die Vader en Jesus, ons Verlosser.
 
Marketing:

 
Consumer insight:
Release date: 14 October 2013
Stock code: 9781920363369
ISBN: 9781920363369
Barcode: 9781920363369
RRP: R149.95
Format: Hardcover
Page count: 392
Book size: 222mm x 152mm
Genre: Devotional
Status: Available

Chapters:

      



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.