PRODUCT INFORMATION



VERSKEIE: DIE STORIEBYBEL VOL. 1



Overview:
Die Storiebybel vertel die kernverhaal van die Skrif: Dié van Jesus Christus, ons Here en Verlosser. Die versameling Bybelstories bied die onveranderlike waarhede van God se Woord waardeur jy daardie spesiale en kosbare kind in jou lewe kan koester. Deel in geloof met hierdie maklik-om-te-lees stories. Sien hoe groei jou kind se selfvertroue in leesvaardigheid én begrip.

Soos die Bybelse gebeure ontvou, kan kinders deel in die avontuur en opwinding van die Ou Testamentiese belofte van die Verlosser, én die Nuwe Testamentiese vervulling van hierdie belofte met die koms van Jesus.

Die Storiebybel sluit in:

• Meer as 71 tydlose stories
• Ryk, kleurvolle illustrasies
• Woorde aangehaal uit die Skrif
• Lees-hardop of lees-saam formaat
• Maklik-om-te-lees struktuur en styl
• Riglyne vir besprekings
• Gebedsopsommings
• Ontvouing van die kernverhaal van Jesus Christus

Ouderdom: 3 en ouer.

 
Marketing:

 
Consumer insight:
Release date: 16 September 2013
Stock code: 9781920363345
ISBN: 9781920363345
Barcode: 9781920363345
RRP: R199.95
Format: Hardcover
Page count: 260
Book size: 240mm x 215mm
Genre: Children
Status: Available

Chapters:

      



ABOUT        CONTACT        INFO        SUBMISSIONS        PRIVACY POLICY        TERMS & CONDITIONS        PAIA        LEGAL        HELP       

This site was tested and looks best in the latest versions of Mozilla Firefox, Google Chrome, Opera, and Safari.

Copyright © 2014 Maranatha Record Company. All Rights Reserved. Design & development by Treebeard & Co.